Rudi & Corlea “Live”
Show Dates & TimesJune 19, 2010 - 20:00
|
Ticket PricingTicket @ N$ 180 @ Home Corp - Marua Lifestyle Centre, Tel: 303 840 Snacks & Welcoming Drinks inclusive.... |
||
Rudi Claase en Corlea Botha se nuwe dubbel album Ons Lieflinfge “Drome” was einde Maartlandwyd beskikbaar. Dié keer het Rudi Claase self vyf oorspronklike liedjies geskryf. Die nuwewegholtreffer heet “Drome”. Die groot treffer, As ek sing, van die eerste album, is spesiaal inEngels vertaal na “When I sing”.Rudi&Corlea se 1ste album het binne 8 weke goue status behaal&woel nou al verbyplatinumkerf.Die twee jong musikante het selfs ons musieklegendes met hul talent en sjarme oorrompel.Gevolglik bevat die opvolgalbum aantekeninge deur die land se geliefste sterre oor hulindrukke van Rudi & Corlea se trefkrag. Met goedkeuring ontvang deur onder andere MinShaw, Sonja Herholdt, Rina Hugo en Gé Korsten se dogter, Linda.Hierdie pragpaar se nuutste album “Drome” het binne 10 dae na uitreiking goue statusbereik en is sterk oppad na die platinum merk. Hulle is al vir meer as 3 weke op DKNT se no1 plek asook no 1 van die Afrikaanse afdeling op SA TOP 20 en toer die land plat!
- Login or register to post comments
- Printer-friendly version
PDF version



















