Lag jou pap...!!!

Show Dates & Times


September 24, 2010 - 20:00
September 25, 2010 - 20:00

Ticket Pricing

N$ 80 / person or N$ 70 for block bookings of 10 or more

Namibiërs kan ook seker wees dat NTN ons plaaslike talent glad nie agterweë gaan laat nie – Die skreeusnaakse vyftal is weer terug met Lag jou Pap – en dit belowe om een van die hoogtepunte op ons September kalender te wees.Severius Matjiedt, Clement Kloppers, Stephen Nell, Shorty Beukes en Abraham Bakker gaan weer teatergangers laat skater met hulle koddige, stuitige en snaakse stories en sêgoed.