Hoe 'n Man se Kop Werk
Show Dates & TimesSeptember 9, 2010 - 20:00
September 10, 2010 - 20:00
September 11, 2010 - 20:00
|
Ticket PricingN$ 100 / person or N$ 90 for block bookings of 10 or more |
||
Altus Theart (Getroud met rugby / Bakgat) speel die rol van Bobby in hierdie skreeusnaakse solo-komedie. Hy maak staat op obskure ouens uit sy verlede om te help uitfigure wat dit is wat ‘n vrou wil hê...? Die gehoor neem saam met Bobby ‘n emosionele reis deur die binnewerkinge van sy brein wanneer hy probeer uitvind wat dit is wat sy verloofde nou eintlik wil hê. Hy moes na Vinnige Freddie geluister het: los haar voor sy jou los. RP: Rejection Protection! Die tyd raak min en hy het nog steeds nie uitgefigure wat dit is wat sy wil hê nie. Na komiese dermkrappery is hy heelwat wyser. Hopelik is dit nie te laat nie...! Elzette Maarschalk het die regie en vertaling behartig.
- Login or register to post comments
- Printer-friendly version
PDF version



















